Alle resepte

RESEP · UIT DIE SEE

Gebraaide Garnale met Rissie

deur Dawid Botha · boek bl. 88
Gebraaide garnale op die rooster langs mossels en vis
  • Kooktyd sowat 2 minute per kant

Botter, knoffel en hitte: dis al wat jy nodig het vir hierdie sappige garnale.

Hoeveelhede

Wat jy nodig het

So maak ons

  1. Smelt die botter met ’n skeut olyfolie, roer gerookte paprika, fyngekapte knoffel en rooi rissie by en geur met growwe seesout.
  2. Gooi die warm bottermengsel oor die garnale en braai oor mediumwarm kole vir sowat 2 minute per kant tot pienk en liggies geskroei.
  3. Bedien warm met ’n druk vars suurlemoen.
JOU STUKKIE WESKUS

Jou mandjie.