UIT DIE LEKKER WESKUS-KOMBUIS
Resepte om
saam te maak.
Vars geure, oop vure en iets lekkers vir elke kuier.Kom ons maak
iets lekker.
Niks gevind nie. Probeer ’n ander woord.
Snoek
5 resepte
Snoek oor die kole
Soet, rokerig en gemaak vir saam eet.

Snoekpaté
Eenvoudig, sout en rokerig.

Snoekkoekies
Een groot snoek voer maklik 10 mense, so daar is altyd oorskiet.

Smoor Snoek
Nog ’n opsie vir jou snoekoorskiet en ’n Weskus-gunsteling:

Gerookte Snoek
Snoek hoef nie ingewikkeld te wees nie, dis ’n vis wat op sy eie praat.
Potjiekos
4 resepte
Seekospotjie
’n Seekospotjie het drie dinge nodig wat saam dans:

Skaapstert-potjie met Alto Rouge
Skaapstert is daardie soort vleis wat tyd vra, en elke minuut daarvan is die moeite werd.

Waterblommetjiebredie
Waterblommetjies is diep gewortel in die Weskus se kultuur en vandag ’n gesogte gereg regoor die wêreld.

Garnaalpotjie met Thai-kerriepasta
Sout seegeur en Oosterse speserye:
Braaivleis
9 resepte
Brandewyn-en-peper-sous
As daar twee dinge is wat jy by elke braai in Suid-Afrika gaan kry, is dit brandewyn en steak.

Beenmurgbotter
Dis moeilik om iets te klop wat so eenvoudig maar so dekadent is soos botter, murg en vuur.

Rooiwyn-sampioensous vir Steak
’n Ryk, geurige sous wat perfek pas by steak of wildsvleis.

Staanrib met Kruie-marinade
Daar’s iets besonders aan ’n mooi stuk staanrib wat stadig oor kole gaar word:

Portugese Espetada
In 1497 het Vasco da Gama vir die eerste keer by St.

Tuisgemaakte Boerewors
Hierdie resep bring die geure van die ou boerekombuis na die vuur.

Smash Burgers
Twee dun patties met bros rante, kaas, uie en daai Big Mac-sous.

Bierblikkie-hoender
’n Hoender wat regop op ’n bierblikkie in jou Weber Searwood 600 staan en rook, met ’n bier-en-heuning-glans.

Gevulde Hoender met Varkworsies, Suurlemoen en Roosmaryn
Die geure van die plaas bymekaar:
Souse en botters
4 resepte
Bokkombotter
Sout, rokerig en romerig. Smelt dit oor warm brood.

Kreef-botters en -souse
Drie maniere om jou kreef oor die kole te verf:

Oesters: vier maniere
Vars oesters uit die koue Saldanhabaai-waters, met vier van Dawid se gunsteling-toppings:

Visaftreksel
Niks in ’n goeie kombuis gaan verlore nie.
Brood en bykosse
7 resepte
Soetpatat-tert
Pampoentert se suster, net ryker, dieper en meer Weskus.

Roosterbrood vir die tafel
Want geen braai is klaar sonder brood nie.

Sandveld-aartappelslaai met Spek
Die Sandveld is aartappelwêreld.

Maklike Focaccia met Oregano en Olywe
Brood wat stadig rys terwyl die lug gevul is met die reuk van olyfolie, kruie en sout.
Mosbolletjies
Op die Weskus is mosbolletjies meer as net brood, dis herinnering:
Brokkolislaai met Spek en Amandels
Die soort slaai waarvan almal aan die tafel twee keer skep:

Weber-pizza
Jy het nie altyd ’n pizzaoond nodig om die perfekte pizza te maak nie.
Uit die see
22 resepte
Diepgebraaide Hottie
Daar is iets ongelooflik bevredigend aan ’n vis wat kraak wanneer jy dit sny:

Gebraaide Harder
As jy naby die see grootgeword het, weet jy daar’s iets spesiaals aan ’n harder wat reg oor die kole…

Engelvis met Naartjie en Gemmer
Die geur van naartjie en gemmer in ’n botterige sous wat oor warm kole karameliseer en die vis ’n…

Engelvis met Heuning, Soja en Gemmer
’n Eenvoudige, vinnige resep wat wys hoe min jy eintlik nodig het om vars vis na iets besonders te lig.

Hottentot-ceviche in Soutslaai-blare
Kobus van der Merwe van Wolfgat het vir Dawid sy weergawe van bream-ceviche in soutslaai-blare gemaak.

Witstompneus in Foelie met Tamaties en Olywe
’n Pakkie vis, tamaties en olywe wat in sy eie sappe stoom.

Witstompneus met Kruiebotter
Witstompneus is fyn, vlokkig en amper soet, ’n vis wat eerlik kook:

Vis-kraag in Suurlemoenbotter
Die vis-kraag is die klein stukkie vis waarvan die meeste mense vergeet:

Rosé-mossels met roosterkoek
Ryk mosselpot. Genoeg brood vir die sous.

Gebraaide Garnale met Rissie
Botter, knoffel en hitte:

Vinnige Mosselpot
’n Vinnige romerige mosselpot met prei, spek en Dijon-mosterd, reg vir ’n weeksaand of ’n spontane braai.

Gebraaide Vis met Rissie-botter
Dieselfde heerlike botter-sous as vir die garnale, nou oor vars vis.

Stokvis-aartappelbak
Stokvis en Sandveld-aartappels in ’n Elandsbaai-geïnspireerde bak met mosterd-roomsous:

Galjoen op die Kole
Galjoen, die nasionale vis van Suid-Afrika, het stewige, olierige vleis wat uitstekend op die kole hou.

Kalamari-burger
’n Somer-gunsteling, veral as ’n middaghappie ná ’n swemdag op Elandsbaai:

Geelstert met Taai Chutney-marinade
Na sy eerste geelstert op Yzerfontein kon Dawid nie wag om hom oor die kole te gooi nie.

Bertus se Viskop-sop
Dawid het ’n dag saam met Bertus Basson gekook.

Garnaal-braai in die Pan
Garnale in ’n pan met knoffel, rissie en gerookte paprika, gebraai bo-op ’n boot op die Langebaan-lagoon…

Tuna Steak met Tamatie en Kappertjies
Wat wél smaaklik is, is wat jy met die tuna doen nadat jy hom gevang het:

Tuna Sashimi
Daar’s iets ongelooflik eerlik aan rou tuna:

Perlemoen-ravioli
Ek het al baie geelstert-ravioli gehad, maar hoe sal perlemoen-ravioli smaak?

Perlemoen-krokette
Klein, bros krokette van gekweekte perlemoen en aartappel, goudbruin gebraai en warm bedien met tartaarsous.