Alle resepte

RESEP · UIT DIE SEE

Gebraaide Vis met Rissie-botter

deur Dawid Botha · boek bl. 88
Gebraaide vis op die rooster langs mossels en garnale
  • Kooktyd 3–4 minute per kant

Dieselfde heerlike botter-sous as vir die garnale, nou oor vars vis. Die botter karamelliseer mooi en gee die vis ’n rokerige, pittige geur.

Hoeveelhede

Wat jy nodig het

So maak ons

  1. Maak dieselfde sous as vir die garnale: gesmelte botter met olyfolie, gerookte paprika, knoffel, rooi rissie en ’n knippie seesout.
  2. Verf dit oor vars visfilette of heel vis en braai oor mediumwarm kole vir sowat 3–4 minute per kant, afhangend van die dikte.
  3. Bedien met ’n druk suurlemoen en ’n koue glas wyn.
JOU STUKKIE WESKUS

Jou mandjie.