Alle resepte

RESEP · LANGS DIE BRAAI

Roosterbrood vir die tafel

deur Dawid Botha · boek bl. 160
Vars roosterbrood van die rooster
  • Porsies 10–12 roosterkoeke
  • Voorbereiding ongeveer 75–90 minute, insluitend rystyd
  • Kooktyd 16–20 minute

Sag binne, bros buite. Die resep lewer ongeveer 10–12 roosterkoeke.

Hoeveelhede

Wat jy nodig het

So maak ons

  1. Meng meel, sout, suiker en gis. Voeg olie en water by en meng tot ’n sagte deeg.
  2. Knie vir 8–10 minute tot glad en elasties. Bedek en laat vir 45–60 minute rys totdat die volume verdubbel.
  3. Verdeel in 10–12 stukke, vorm balle en laat bedek nog 10 minute rus.
  4. Braai stadig op ’n medium-warm rooster (nie te naby aan die kole nie), sowat 8–10 minute aan elke kant tot goudbruin, bros buite en gaar binne. Draai gereeld.
  5. Steek ’n hout-tandestokkie in die brood. As dit skoon uitkom, is dit reg om te geniet.
JOU STUKKIE WESKUS

Jou mandjie.